Fiela se Kind
By
Dalene Matthee
Dalene Matthee Bosboeke Series
Pages
314
Rating
4.06
Year
1985
High School
Fiction
Historical Fiction
Classics
Africa
20Th Century
More
Description
Die bruin vrou Fiela Komoetie het haar wit vondelingkind Benjamin met liefde en trots grootgemaak, tot die dag dat die sensusmanne hom kom haal het.
Jare later is dit Benjamin / Lukas self wat worstel met die vraag: wie is ek?